Bookmark and Share
Testimonials
Feedback received from our clients:

Carli en David - Wedding

Midvaal
From: Carli Pereira
Date: 05/05/2011
Subject: Dankie!!!!

Hi
Ek wou net mail om te se SO baie dankie vir 12 Maart!  Die musiek was alles net perfek - presies soos ek gehoop het dit sal wees.  
Jy was ook fantasties goed daarmee om die gaste te lees, en die musiek te speel wat hulle die meeste geniet het.  
Jy het almal op die dansbaan gekry, en gehou, en almal het gesê hoe baie hulle dit geniet het.  
Ek het gedink die Afrikaners gaan dans, en toe wys al die Engelse mense vir ons hoe dit eintlik gedoen word! :-)  

As jy ooit kliënte het wat graag wil praat met iemand vir wie jy reeds musiek gedoen het, kan jy enige tyd vir hulle my mail adres gee.  
Ek sal graag terugvoer gee en jou ten sterkste aanbeveel!

Ons is nou al heel lekker ge-settle hier in New Zealand
Mooi bly
Carli en David
New Zealand
carlipereira@googlemail.com


Party: Meyerton

Hi,
We hope u got home safely early this morning.
We just want to say thank you very much for your awesome DJ-ing, Lights and smoke.
We thoroughly enjoyed it and we will definately keep you in mind for any future functions.
Thanks again.
Regards Claire and Paul McCann


Wedding - Lourens & Lorenza

Krugersdorp
Ek wil net sê VREESLIK BAIE BAIE dankie vir die musiek van Saterdag 12 November 2011 dit was uitstekend presies soos wat ons gehoop het dit gaan wees.
Die gaste het hulle gate uit geniet.

Ek sal beslis jou nommer vir ander mense gee wat ‘n DJ nodig het, jy was wonderlik weereens baie baie dankie.
Weereens baie baie dankie.
Groete
Lorenza
legal1@bdr.co.za


Wedding - Vereeniging

7 January 2012
Weereens wil ek jou bedank vir die wonderlike musiek wat jy op Fanie & Elzette se troue gedoen het, alles was honderd present die terug voering tot nou toe was fantasties.
Mag dit vorentoe goed met jou gaan en as ek van iets hoor of iemand wat wil reel sal ek jou aan beveel.
 
Gideon van Vuuren
Tel. 011 796 2960
gideon@wmbpumps.co.za